Mini Me Macarons

Mini Me Macarons

Share

27/02/2023

Wedding celebrations 💍🍾🥂🍰

Photos from Mini Me Macarons's post 19/12/2021

‘n Wonderlike manier om die jaar af te sluit…
1730 macarons in 1 week 💃🏼

Na ‘n baie geseënde jaar is ons ook nou op vakansie en ons sien uit om in die nuwe jaar weer volstoom in die werk te spring.

Ten spyte van al die struikelblokke het ons die jaar op ‘n baie goeie noot afgesluit. Baie dankie vir almal se ondersteuning reg deur die jaar.

‘n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar!

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


450 Timbavati Street, Moreleta Park
Pretoria