Wouter Botes

Wouter Botes

Share

21/04/2026

'n Nederige versoek van my af. Daar is geen manier hoe almal belang vind by al die plasings so deur die jaar nie. Dit help ons egter geweldig baie indien julle dit deel "share". Indien jy d**k iemand op jou profiel kan baat vind daarby, deel asb. Ek waardeer elke duim 👍🏻 en deel opreg. Seënwense.

Photos from Wouter Botes's post 20/04/2026

Daar is 'n interessante swaai in die mark na een-stop (turnkey) verskaffers. Wanneer jy iets wil aankoop, of 'n diens wil gebruik, is dit uiters sinvol om 'n beproefde verskaffer te gebruik. Een handelaar of diens, wat jou 'n KEUSE gee van verskillende produkte onder een dak. Hulle maak seker jy kry wat jy soek, volgens jou behoefte.
Whatsapp my, dan bring ek jou in kontak met die regte persoon of organisasie. Heelwat persone het al hierby baat gevind.
Whatsapp: 0846500017
Deel gerus. Dalk help jy iemand sonder dat jy dit besef.

Photos from Wouter Botes's post 14/04/2026

En daar is hy! My opregte waardering en dank aan die BB Groep wat die pad saam met my en my span gaan stap! Ons Suzuki XL6 is perfek vir al ons ekspedisies en verfilmings. Spesiale dank aan Arnold Du Plessis, Schalk Jordaan en Wynand Swart, vir die uiters professionele wyse waarop julle my ontvang het. Ek rig 'n versoek aan elkeen wat 'n voertuig wil aankoop, om vir ons 'n whatsapp te stuur hieronder. Die BB Groep sal jou met jou aankoop en transaksie bystaan en seker maak jy kry wat jy soek. Ondersteun asseblief ons vennote, want dit bevoordeel jou, ons en almal betrokke. Ek beveel hulle ten sterkste aan. Deel hierdie asb met persone wat in die mark is vir 'n voertuig. Seënwense.
Whatsapp 084 650 0017

08/04/2026

⏳ "Connecting the dots through time."

Wouter Botes is known for his meticulous approach to air accident investigation. Today on Let's Wing It, he explains why the "Timeline" is the most powerful tool in his forensic kit.

If you want to understand how a crash is truly resolved, you have to look at the clock. ⏱️🛩️

Full episode on our YouTube channel! 📺

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Lintveld Road, Wonderboom
Pretoria
0186