Vanilla Vocals - Singing Lessons

Vanilla Vocals - Singing Lessons

Share

Photos from Vanilla Vocals - Singing Lessons's post 24/10/2025

Be sure to come watch Little Voltage perform an epic song at Vanilla Vocals’ Year-End Concert 2025!
Pierneef Teater
30 Oct | 7PM
It’s going to be an unforgettable night 🕺🪩

Debut single drop oor 9 dae!

📽@micaela_fitzpatrick 15/10/2025

Ons is ongelooflik trots op Calista Jacobs!🧡
Sy stel binnekort haar heel eerste enkelsnit, “Kyk Noord”, bekend, wat op 24 Oktober aan die publiek vrygestel word.

Calista gaan “Kyk Noord” live uitvoer by Vanilla Vocals se jaareindkonsert op Donderdag, 30 Oktober om 19:00 in die Pierneef Teatersaal.

Sy is nog aan die begin van haar musiekreis, maar ons weet hierdie is net die eerste tree van iets besonders. Ons sien haar al klaar eendag die verhoog deel met van die grootste musikante in Suid-Afrika, want haar talent en passie gaan haar ver neem.
Kaartjies: R200
Besprekings: WhatsApp Jopie by 072 460 5568 (slegs via boodskappe)

Kom deel in hierdie spesiale aand met Calista en van Vanilla vocals se ander studente.

https://www.instagram.com/reel/DP1QJwOjECX/?igsh=MXJ5Y2g4MGRjeWwxbQ==

Debut single drop oor 9 dae! 📽@micaela_fitzpatrick

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Doreen Str 88
Pretoria
0083

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00