Pick a Toy

Pick a Toy

Share

Agents | Pick a TOY 16/06/2026

πŸŽ€πŸ’–πŸ§ΈπŸ‘›πŸ‘’πŸ‘  CLEARANCE SALE - 30% AF OP ALLE PRODUKTE πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Kom maak n draai!πŸ‘ 
Moet dit nie misloop nie. Winkel maak ongelukkig toe die einde Junie 2026.

Ons het n wye verskeidenheid van Opvoedkundige Speelgoed, Bord Spelletjies, Tweede Handse Boeke, Klein Geskenkies vir Party Packs en Baba produkte beskikbaar.

Agents | Pick a TOY Our mission is to make children happy. We get super excited about our toys and we hope you will pursue this opportunity with the same passion. You as an Agent will get 25% off on our products. There is a once off registration fee of R450. (GOODY bag included) Remember to check your inbox.

Photos from Pick a Toy's post 15/06/2026

Liewe KliΓ«nt,

Nou ja so het ons geliefde Pick a Toy se tyd ook aangebreek om TOE te maak!

Ons wil net vir elke persoon dankie sΓͺ wie deel was van ons familie van 2017 af! Ons gehelp groei het van Snowflake uitstallings tot waar ons vandag is.

Tannie Cristelle wat al vir jare n regte staatmaker vir ons is en Inge dankie vir jou ure ook! Ons waardeer julle opreg!

Ons sluit finaal ons deure einde Junie en verkoop dus alles wat in die winkel is uit. (Speelgoed, rakke, toonbank)

Ps: Ons sal nogsteeds die jaar by Mooirivier Kersmark wees in November.

Pick a TOY groete

Jaco en Denise

Photos from Pick a Toy's post 11/06/2026

GESKENKE VIR DIE HELE GESIN!!!!!!πŸŽ€πŸ’–πŸ§ΈπŸ‘›πŸ‘’πŸ‘ 
Kom maak n draai!πŸ‘  Geskenke vir enige ouderdom. Mamma en Pappa, Moet dit nie misloop. 🧸
Ons het n wye verskeidenheid van Opvoedkundige Speelgoed, Bord Spelletjies en Baba produkte beskikbaar.
As u opsoek is na iets spesifiek, Asseblief stuur vir ons n boodskap!
Dit waarna u opsoek is, kan dalk net hier in die winkel beskikbaar wees.πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Want your business to be the top-listed Shop in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


2 Luke Street
Potchefstroom
2520

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:30