Potch Mini Skips
Baie dankie vir almal se ondersteuning in 2025
Bespreek jou skip nou vir die naweek
P-otch
M-ini
S-kips
Kontak
083 4144 974
19/02/2025
Nog n tevrede kliënt wat gehelp is deur
P-otch
M-ini
S-kips
Kontak ons gerus indien u n Mini Skip benodig
083 4144 974
11/02/2025
PMS
JA......
Potch
Mini
Skips
Soek u na 'n betroubare skip-huur maatskappy wat bekostigbaar is? Kyk nie verder nie,
P M S
Is DIE antwoord!!
Ons veroorsaak nie PMS nie .....
Ons by PMS is die oplossing!
Ons bied huurdienste aan kliënte regoor POTCHEFSTROOM, en bied mededingende tariewe en buigsame skedulering om by jou behoeftes te pas.
Maak u tuin of huis skoon, skakel ons dadelik!
✅ Tuinvullisverwydering
✅ Bourommel verwydering
✅ Verwydering van huishoudelike afval
Ons bied ook aflewering en afhaal op dieselfde dag, sodat jy dadelik met jou projek kan begin sonder enige vertragings.
Bespreek jou skip vandag en neem die eerste stap na 'n skoner, meer georganiseerde ruimte!
Kontak
083 4144 974
08/02/2025
Baie dankie vir elkeen wat POTCH MINI SKIPS hierdie week gebruik het
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Wilgeboom Plotte
Potchefstroom
2520