Sewing Buddies
13/05/2026
💸💸💸
Maak hoë petrol pryse jou angstig.
🌸🌸🌸
Gelukkig hoef jy nie die jaar NAMPO toe te ry vir goeie pryse op Brother naaldwerkmasjiene nie.
Jy kan NAMPO pryse by NW Naaldwerksentrum betaal en boonop op die meeste van die masjiene gratis opleiding kry.
Moenie sloer nie - Kontak ons nou vir meer inligting
‼️‼️‼️
083 567 1702
084 569 0719
08/12/2025
✂️🧵🪡✂️🧵🪡✂️🧵🪡
Uitnemende diens en gewaarborgde tevredenheid sedert 1993. Skakel ons vir die diens en herstel van u naaldwerkmasjiene. Ons het opleiding en ervaring in al die bekende handelsmerke . Skakel vandag vir 'n afspraak 084 569 0719 of besoek ons by Barnardstraat 6, Potchefstroom.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Potchefstroom
2531
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 14:00 |