DynamiteAg
05/06/2026
Waar perdekrag en landboupassie ontmoet, dáár sal jy DynamiteAg kry.
Ons is weer vanjaar by die jaarlikse Stroper Resies waar boere, stroper-entoesiaste en landboumense wat dieselfde passie vir tegnologie, prestasie en die landboubedryf deel, bymekaarkom.
Kom groet ons gerus, gesels saam en ontdek hoe DynamiteAg boere van waarde vir jou boerdery kan wees.
Die Stroper Resies word aangebied deur Grootpan Studiegroep in samewerking met Du Preez Landgoed. Hierdie opwindende geleentheid bring boere saam om nie net pret te hê nie, maar ook die jongste lanbou-innovasies te ervaar.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
15 Viney Street Potchefstoom
Potchefstroom
2520