Carma
1 jaar terug - Bicycle Ry 💃🏼🚲
Dankbaar!
https://youtu.be/so_u6vWN9pE?si=aWQxNlYOiUJymQDc
Opreg dankbaar vir jou ondersteuning! 🙏🏻🚲
“Bicycle Ry” het amptelik oor die 1000 views op YouTube bereik!! 🚲
Baie, baie dankie vir al julle ongelooflike ondersteuning! Ek waardeer elke “like”, “share” en “stream” meer as wat ek kan sê.
Julle maak hierdie reis so spesiaal! ♥️
https://youtu.be/so_u6vWN9pE?si=nbd6-O4L7KTQ1lGh
24/03/2025
“Ek het ‘n kans gevat, my hart in tweede rat. Het daai opsitkers weer vlam gevat? Dis nou net ek en jy...” ❤️
Vir wie sal jy elke dag, oor en oor, ‘n kans vat?
Noem hulle in die “comments” hieronder. 🤔
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Address
Potchefstroom
2532