Brayat
28/11/2025
Wanneer jy kom vir ons beskuit-promosie, loer sommer in en kry vir jou van ons vars gebakte lip-lek-lekker pannekoek.
Jy kan vooraf bestel by Natasha π079 894 9565 of net indraf en kry.
26/11/2025
Ons bak weer pannekoek vir daai hongerpyne. π₯
Bestel vooraf en kom p*k net op Γ³f loer in voor jy jou inkopies gaan doen.
πNatasha 079 894 9565
06/11/2025
Elke dag by ons is 'n winskoopdag. Kom sit terug, ontspan en laat ons die res doen.
31/10/2025
Kom bederf jouself van nou af elke Maandag met ons koop 1 kry een GRATIS promosie. ππ Waar bekostigbare pryse sommer nΓ³g meer bekostigbaar word. π₯π
29/10/2025
Hierdie weer π§ skree vir pannekoek! Ons is hard aan die bak om daai lus te blus. π₯ Kom loer in en kry sommer ook vir jou bietjie boeretroos teen die koeligheid. π
Jy kan vooraf bestel en net opp*k π 0798949565.
Mondays are better with Brayat BBQ Smokehouse & Coffee Shop π
Start your week with good food, great coffee, and even better vibes!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Culinary Team
Attire
Telephone
Website
Address
Cnr Of Goven Mbeki And Klinkenberg Street, Van Der Hoff Park
Potchefstroom
2531