Neuroworx Training & Development

Neuroworx Training & Development

Share

13/07/2026

Ouers, benut die geleentheid en help jou kind om makliker te leer en beter te presteer.

Ouer en kind woon saam die werkswinkel by. Omvattende breinprofiel en praktiese studiemetode-werkswinkel in Potchefstroom.

Kontak ons :
082 824 9257
[email protected]

27/06/2026

"Ons kan niks doen wat ons nie geleer het om te doen nie"

Gee jou kind die nodige leervaardighede en tegnieke om makliker te leer en beter te presteer.

Benut die geleentheid in die skoolvakansie - en wees gereed vir die 3de kwartaal.

Saterdag 18 Julie 2026 in Potchefstroom. (Gr 4 - 7 leerders)

Bespreek jou plek:
082 824 9257 / 082 448 8491
[email protected]

Want your school to be the top-listed School/college in Potchefstroom?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


9, Strauss Avenue
Potchefstroom
2531