Impetus
23/06/2026
VADERSDAG BY IMPETUS - Hier is die foto's!
Foto's deur Kreatiewe Jy
20/06/2026
SONDAG 21 JUNIE BY IMPETUS - VADERSDAG
-09:00-
• Oggenddiens met 'n spesiale boodskap vir pa's en almal wat 'n Pa nodig het.
• Die diens word uitgesaai op YouTube by hierdie skakel - https://youtube.com/live/4unWHRf9H0o
• Impetus Kids (5jr-gr4) en Fondasies (gr5-7) is tydens die oggenddiens.
• Na die diens - NEEM 'N FOTO SAAM MET JOU PA / JOU KINDERS.
Ons reël mooi motors en 'n fotograaf.
-17:00-
• Die rooted jongmense hou KAREOKE! Hulle kuier alreeds vanaf 17:00.
21 Junie 2026 - Die wêreld het 'n Pa nodig https://impetus.co.zaAll music performed under licence CCLI #13583
19/06/2026
Impetus se handwerkgroep kom elke Donderdag bymekaar waar hulle kuier en allerhande handwerk doen. Huidiglik maak hulle serpe en beanies om mense in die winter warmte te gee. Hulle maak ook vroetelmoue vir mense met Alzheimer’s.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
29 Circular Drive, Charlo (Fairview)
Port Elizabeth
6070
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 13:00 |
| Tuesday | 08:30 - 15:00 |
| Wednesday | 08:30 - 13:00 |
| Thursday | 08:30 - 15:00 |
| Friday | 08:30 - 13:00 |
| Sunday | 08:15 - 09:30 |
| 10:00 - 11:15 |