Kleinbegin Kleuterskool

Kleinbegin Kleuterskool

Share

05/06/2026

Dankie Anneline Prins vir elke se buff... nie net is ons reg vir die liga nie, maar reg vir more se koue ook. πŸ’¨πŸ₯ΆπŸ₯Ά

Lekker ry more Reffies...πŸš΄β€β™‚οΈπŸš΄β€β™€οΈπŸš΄

Photos from Kleinbegin Kleuterskool's post 10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike mamma's πŸ’

Jou arms is 'n veilige plek,
jou woorde is lewensbouend en
jou geloof is 'n lig wat nooit dof word nie!

"Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen;
laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte." Spreuke 31:31

Photos from Kleinbegin Kleuterskool's post 30/04/2026

πŸŽ‰ Gr. R Entrepreneursdag 2026 πŸŽ‰
Ons sakke is vol en ons mark is leeg, wat ’n suksesvolle dag!
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning, en ’n spesiale woord van waardering aan ons puik Gr. R’re en hul ouers. Julle harde werk, entoesiasme en samewerking het hierdie Entrepreneursdag ’n groot sukses gemaak.
Ons is sommer baie trots op julle! 🌟

Want your school to be the top-listed School/college in Polokwane?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Veldspaatstraat/Aloes-ingang
Polokwane
0700

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00