PHS Rugby
25/09/2022
RUGBY SEWES BY NOORDVAAL
PHS se o/17 Sewes span het die naweek deelgeneem aan die Frogfoot Noordvaal toernooi te Hoƫrskool Menlopark. Hulle poelwedstryde verloop as volg:
Wen 24-14 teen Waterkloof
Verloor 19-28 teen Monument
Wen 36-9 teen Jeugland
In die kwarteind verloor hulle 7-21 teen Garsfontein
In die halfeind van die Plaatkompetisie teen Piet Retief onttrek Piet Retief en PHS gaan deur na die volgende rondte
In die finaal van die Plaatkompetisie vir plekke 5/6 verloor hul teen Secunda 14-31
Hulle eindig dus 6de op Noordvaal.
Welgedaan manne!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
125 Dorp St, Polokwane Ext 4 (W)
Polokwane
0699