PHS Netbal
18/08/2022
PHS O/15 NETBAL VERTREK NA SA MOTSEPE FINALE
Die o/15 netbaldogters het pas vertrek na H/s Bekker vir die nasionale Kay Motsepe finale.
Baie sterkte aan hierdie dogters!
24/07/2022
O/14's VEROWER BRONS
Baie geluk aan die o/14's wat die afgelope naweek 3de geëindig het by die Potch Volkies Netbaltoernooi.
Hulle uitslae lyk as volg:
Poelwedstryde:
Wen Eldoraigne 20 - 13
Wen Duineveld 14 - 13
Wen Affies 13 - 12
Gelyk Monnas 13 - 13
Eindig bo in poel.
Kwartfinaal:
Wen Marais Viljoen 12 - 11
Semi finaal:
Verloor Menlo 12 - 16
Brons finaal:
Wen Noordheuwel 16 - 14
Baie geluk aan die dogters!
14/07/2022
TOP 35 O/18's BY TELKOM JUNIOR KAMPIOENSKAPPE
Baie geluk aan Ruvé Erasmus met haar insluiting in die Top 35 groep wat vandag proewe speel in Witbank.
Baie sterkte Ruvé!! Ons is trots op jou.
27/06/2022
PIETIES VERKIES AS KAPTEINE
Baie geluk aan hierdie Pietie netbalspeelsters wat verkies is as kapteine van die onderskeie spanne. Sterkte met julle taak!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
125 Dorp Street
Polokwane
0699