Stephanus Rabie

Stephanus Rabie

Share

17/09/2020

Super opgewonder vir “Ver in die Wêreld -Ysland” wat vanaand 21:00 op begin. Die program bestaan uit 2 episodes waar ons saam met ‘n Afrikaanse marine bioloog, Mia Cerfonteyn (my mede alamni), wat daar woon en werk hierdie beeldskone land verken. In die eerste episode leer ons vir Mia beter ken en vind meer uit oor haar daaglikse lewe en werk in Reykjavik. In die tweede episode vat ons die pad met ‘n en ontdek die asemrowende en interessante landskap.
Ek is regtig trots oor wat ons kon vasvang. Moet dit nie misloop nie. Ek mis reis so baie en met die grense wat weer oop gaan, is hierdie die perfekte lusmakertjie om mens weer aan die gang te kry om die uithoeke van die wêreld te gaan beleef!

Want your business to be the top-listed Media Company in Plettenberg Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Marine Drive
Plettenberg Bay
6600