PPC PLETT YOUTH

PPC PLETT YOUTH

Share

24/06/2026

Groete❤️🔥.

Ons nooi u almal uit na ons Movie Night komende Vrydag
Nooi u vriende en nooi u familie

Kom met u warm bottle, en warm kombersie en geniet die aand saam met ons

Photos from PPC PLETT YOUTH's post 23/05/2026

Groete🤍🔥.

Ons tema vir die maand is VERSLAWING.Ons was bevoorreg om n gesprek te kon voer rondom die verskille en nagevolge Van die Vleestelike sowel as Geestelike verslawing em die impak wat albei het op gelowiges.

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Plettenberg Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


2273 Kershout Weg, New Horizon
Plettenberg Bay
6600