BeeBold Sewing

BeeBold Sewing

Share

24/02/2023

Kontak my spoedig vir pasgemaakte ontwerp van jou trourok of blomme meisie rokke. Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwerper en naaldwerkster en is in Mosselbaai gebasseer maar is bereid om so wyd as Groot Brak en George te werk om u droomrok te laat realiseer vir u unieke liggaamsbou. Elizabeth 076 582 7554.

16/02/2023

Ek is 'n gekwalifiseerde patroon ontwerper en stikster en spesialiseer in uitdagende ontwerpe waarvoor min ander kans sien en is bekend daarvoor dat die skeppings identies is soos op die sample image. Ek skep uitrustings nommerpas vir jou unieke figuur en vorm. Kontak my gerus vir jou droom Matriek Afskeid Rok. Elizabeth - 076 582 7554

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


20 Danie De Jager Street
Mossel Bay
6520

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00