CameraDan

CameraDan

Share

14/06/2026

Ek moet ook darem in 'n foto wees.

14/06/2026

Gaan 'n lang dag wees.

Photos from CameraDan's post 06/06/2026

Vandag is NG Moedergemeente Mosselbaai se Bazaar, daar was n 10K hardloop en ek het so bietjie fotos geneem.
Ek het so bietjie "technical difficulties" gehad met my kamera se fokus, maar die fotos is darem nog bruikbaar.

Photos from CameraDan's post 26/05/2026

Ons het gou gaan hokkie kyk tussen Hoërskool PUNT High School en York.

Photos from CameraDan's post 23/05/2026

So paar kiekies van al die rugby vandag tussen Hoërskool PUNT High School en Hoërskool Montagu.

Photos from CameraDan's post 20/05/2026

Vandag het Hoërskool PUNT High School teen Elnatan Privaat skool van Namibië Rugby gespeel.
Hier is so paar kiekies

Photos from CameraDan's post 16/05/2026

Vandag het Hoërskool PUNT High School teen Hoërskool Bellville sport gedoen. Ek het soos gewoonlik fotos geneem, maar ook n paar netbal fotos probeer.
Hier is so paar van my gunsteling fotos.

Photos from CameraDan's post 15/05/2026

Ek het vanaand bietjie hokkie gekyk. Hoërskool PUNT High School het teen Hoërskool Bellville gespeel. Vir n verandering lekker weer gehad.

10/05/2026

Aan al die mammas — julle is die hart agter elke span. Van vroegoggend ritte tot langs die veld in die wind en reën… julle staan altyd daar. Julle is die manne se grootste ondersteuners — en ons waardeer julle.
Hoërskool PUNT High School

03/05/2026

Hoogtepunte van Hoërskool PUNT High School teen Nico Malan.
Dit was baie goeie rugby, net jammer ons kon hom nie vat nie.

Want your business to be the top-listed Photography Service in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Mossel Bay