Kroonstad Raceway
06/06/2026
Dankie almal vir 'n great aand🏎️🏁
Ons Top 3 wenners van elke klas:
Beginners:
1ste plek Nadia Vorster
2de plek AJ Scheepers
3de plek Kaylee Van Zyl
Blasters:
1ste plek Terence Wilson
2de plek Enith Stolk
1660:
1ste plek Richard Watermeyer
2de plek Elroy Erasmus
3de plek Schalk Jnr Vorster
Stockrods:
1ste plek Eduan Nell
2de plek Martin Smit
3de plek Jeffrey Potgieter
2.1 MODS:
1ste plek Callyn McDonald
2de plek Bennie Scheepers
3de plek Thinus Schoeman
V8 Lexus A:
1ste plek Dawie Van Zyl
2de plek Louis Van Heerden
3de plek Michael Meiring
V8 Lexus B:
1ste plek Kyfie Van Aardt
2de plek Clyde Bailie
3de plek Jacques Lindeque
V8 AMS:
1ste plek Dick DickZanel Prinsloo
2de plek Henrico Scheepers
3de plek Bennie Scheepers
Baie geluk julle🏆
Sien julle almal weer 4 Julie 206 met ons National Qualifier😁
06/06/2026
Trek jouself warm aan🧣🧥
Bring vir jou 'n ietsie vir die koue en kom geniet 'n aand vol racing aksie🏎️🏁
See you at the track👀
03/06/2026
🏎️🏁⏰Entries sluit Vrydag 5 Junie om 17h00 vir Kroonstad Raceway en Saterdag 6 Junie om 12h00 vir buite klubs.
31/05/2026
Baie geluk met jou 🥈de plek Henrico Van Der Merwe 🏎️🏁
Well done!!🏆
Ons is baie trots op jou😉
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
10th Road Loubser Park, Industria
Kroonstad
9499