Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs

Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs

Share

Photos from Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs's post 05/09/2021

The end product 😍
The joy in my heart can not be explained in words.❤️

2de keer wat ek my fiets doen in 4 maande, rede dat ek hom weer gedoen het was dat ek nie happy was met die pearl in die swart nie en die silwer moes meer charcoal gewees het.Ek het saam met dit sommer die frame en swingarm ook gespray. HAHA ja ek weet, my Beki het lekker sy kop geskud en gelag vir sy mal vroutjie. 🙈

Hierdie was vir my n baie groot challenge,(mentality and emotionally) ek het so hard gewerk en ek het my alles in gesit. Laat, baie laat aande, en baaaaaieee trane. Trane van moegheid,en trane van hartseer.
Hartseer omdat my beki nie hier is dat ek hom kan roep en wys hoe mooi lyk dit as ek iets klaar gedoen het nie, my beki was ook nie daar as ek hom iets wou vra as ek onseker was nie. Hartseer dat hy nie sommer net daar was om my vas te druk en te se well done my prinsessie nie.
Maar ek weet hy smile vir my en ek hoor sy woorde net soos die laaste keer "Ek's so trots op jou my prinsessie" 😭
Love you Forever and a day my Bekie❤️

02/09/2021

So laaste update voor die eind produk.👌

🙏🙏Dankie Jesus dat ek die voorreg het om dit te kon doen, dankie Jesus vir my gawes, en dankie dat U my hand vasgehou het.

❤️MY BEKI, EK WEET JY SMILE. ❤️LOVE YOU FOREVER AND A DAY.

Photos from Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs's post 30/08/2021

Aag heerlik boorgat pomp getrek en terug gesit vandag.🙈🙈

Dankie my seuna, jy is ñ yster. 💪My regterhand en soms my linkerhand ook as dinge te veel raak🙏. Niks is ooit te veel werk of te moeilik of onmoontlik nie. Ek lief jou tonne ballonne. ❤️

Photos from Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs's post 27/08/2021

Some late night funnies -Tech.

Photos from Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs's post 26/08/2021

🙌
Gister aand weer bietjie gewerk op die Suzuki.

Want your business to be the top-listed Autos & Automotive Service in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Plot 8 Uitkomsdal. O. R Tambo Road
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00