CB Projects
23/05/2025
Ons is só trots op ons handewerk, ons moes eers bietjie spog!☺️
'n Kliënt het gekom met n versoek. Sy het tuinhekkie gesoek, ons het dit vir haar gebou en opgesit!!!🤩
Wat d**k julle hiervan? Laat weet ons gerus in die comments😁
Indien jy iets gedoen wil hê, skakel vandag nog vir CB Projects📲
083 462 3951
078 253 0917
22/07/2024
Veiligheidshekke gebou en geinstalleer vir Rickstop Jeep Accessories!🚪
Goeie werk Christopher Van Der Westhuizen en Brian Vd Westhuizen!👌🏻
11/07/2023
CB Projects se stryktafels, gemaak vir 'n Laundromat in Klerksdorp🫧👔🧦
Baie dankie vir julle ondersteuning, en ons os baie bly dat julle tevrede is met die eindproduk!🤩
Skakel ons vandag nog as jy ook iets custom made soek📲
Brian: +27 83 462 3951
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Address
Klerksdorp