Rainbow Labels & Ribbons
🎀🌈Hi!! 2025 is amper op sy einde en die 14de Januarie 2026 is nie so ver soos ons d**k nie. Bestel gerus sommer nou al jou plakkerpakket en hou dan vakansie met 'n geruste hart! 🎀🌈Die plakkers wat om die potlode, penne en uitdraaikryte geplak word, vou om en word dan bedek deur 'n deursigtige deel wat oor die naam plak, dit verhoed dat die naam afgaan. Die gewone wit naampies wat ons gebruik om op die Pritt, uitveërs, kosblikke ens. te plak, kry 'n deursigte plakker oor wat die ink plakker bedek, dit verhoed dat dié naam afgaan. Ons het 2 pakette om uit te kies. 🌈Opsie 1: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens. en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 1 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie of die tas. Alles vir R300,00. Opsie 2: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 2 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie en die tas, plus 30 wasbare lintname, wat vasgewerk word, vir die merk van skoolklere. Alles vir R380,00. Kontak my gerus op 0844550550 vir bestel prosedures.🌈🎀
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the school
Telephone
Address
4 Erasmus Street
Kimberley
8301