FIT IT KATHU

FIT IT KATHU

Share

10/07/2026

Saterdag is die Bokke se 3de wedstryd... en ons vier dit saam!
🥉Die 3de kliënt wat op Saterdag, 11 Julie 2026 'n rand of twee by Fit It Kathu spandeer, stap weg met 'n lekker FREEBIE vir game day!
Jy gaan dit beslis wil hê! 😉 Kom maak 'n draai... dalk is JY ons 3de kliënt vd oggend!
Fit It Kathu.
0537231115

29/06/2026

"Hoeveel verskille kan jy kry? 👀"
WAARSKUWING! Hierdie plasing kan veroorsaak dat jy inzoom, skeel kyk en jou foon nader trek. 😂

💥Kan jy die verskil kry?

Fit It Kathu - The tyres guys
0537231115

Want your business to be the top-listed Autos & Automotive Service in Kathu?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


KAMEELDORING B4334 (OORKANT MALL)
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 23:00