Dogs Professionals Hondesalon
15/05/2022
Kom bederf u hondekind! Vinnige, vriendelike diens. Ons versorg u kind soos ons eie. Moenie dat u hond se hare koek hierdie winter nie, dit is baie pynlik vir u hond. Vel raak rou onder koeke. Bring hul vir 'n lekker bad, blaas en uitborsel. Honde jasse te koop in alle grootte. Kontak Hesté 0828703759
14/12/2021
18/08/2021
Die somer kom nader. Kom bederf u hondekind en kry hul reg vir die somer. Alle grootte honde word gepamper. Op en aflaai van klein hondjies in dorp kan gereël word. Kontak nou vir afspraak. Hesté 0828703759
Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service in Kathu?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Vlamboomstr 29
Kathu
8446
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |