Hoopstad Gholfklub
More Almal.
Kameeldoringope 2023 is om die draai, en met al die uitdagings is die baan in sy beste kondisie moontlik.
Datum: 27 en 28 Januarie 2023
Die Draw sal binnekort bekend gemaak word.
Twee dae se golf, wat weereens saamgaan met βn Steak Ete die Vrydagaand, en Stofstorm wat vir ons vermaak gaan verskaf.
Pryse, tye en reelings sal volg.
Sien julle daar β³οΈ ππ»ββοΈποΈ
More Almal
Saterdag 16 Julie speel die Bokke in die Finale toets teen Wallis en ons gaan dit regstreeks uitsaai by die GolfKlub.
Kom geniet die rugby by die buiteklub, daar sal 'n spit wees met lekker pap b***e en aartappels. Kontant kroeg beskikbaar.
Almal is welkom, laatweet asb vir Kevin dat jy en jou gesin wil kom dat ons genoeg skaapvleis het vir die massas
Minimale fooi betaalbaar
Sien jou daar, bring vir my die BOK!!
Koste beloop R80/ enkel persoon
R150 per paar
R200 Gesin met 2 kinders.
Daarnal sal R25 per kind onder 12 gevoeg word.
Laat weet asb. die 14 Julie voor 12h00.
Let wel: NΓͺrens in Suid Afrika is die drank goedkoper as by Hoopstad Buiteklub nie.
Kom geniet die dag.
Vleisdag vir al die Golfers, inskrywings kan by Kevin gedoen word vir die draw vir Saterdag.
Dit is met Groot opgewondenheid, dat ons weer βn vol veld die jaar met ons jaarlikse Kameeldoringope kan hΓͺ, wat plaasvind Vrydag 28 Januarie en Saterdag 29 Januarie 2022.
Ons plaaslike Band - Stofstorm gaan weer vir ons die Vrydagaand dinge lekker aan die gang sit, tesame met βn Steak Ete, wat bykosse insluit.
Besoekers is welkom albei dae vir die HELE Dag.
Die Kleuterskool gaan lekker kos verkoop deur die dag, so kom ondersteun asb.
Vrydagaand se ete beloop R150 per kop vir besoekers, wat dan jou Steak, bykosse en die Live Band insluit. Band begin 19:00h optree.
Hoop om julle almal daar te sien.
Groete
ππ»ββοΈβ³οΈππ»ββοΈ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Kameeldoringstraat
Hoopstad
9479
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 22:00 |
| Wednesday | 09:00 - 22:00 |
| Thursday | 12:00 - 22:00 |
| Friday | 09:00 - 22:00 |
| Saturday | 08:00 - 22:00 |
| Sunday | 11:00 - 17:00 |