Hermanus Oncology

Hermanus Oncology

Share

Photos from Hermanus Oncology's post 27/03/2026

Dr John Duminy is tydens die Streekskongres van die Vroue Landbou Vereniging van die Overberg vereer met n ere-toekenning uit dankbaarheid vir sy onbaatsugtige diens aan die gemeenskap. By dié 7 verskillende takke van Sirkel Overberg word daar jaarliks n 'Dankie' persoon gedentifiseer in die gemeeskap.

Dr Duminy het sy aankoms in Hermanus en die opening van n onkologie-eenheid in 2017 beskryf, as n tyd van "op die water loop." Met harde werk en n gedugte span kan ons terugkyk op 9 goeie jare.

Hy het vertel hoe hy die eerste jaar, voordat die Radioterapie eenheid daar was, met n bussie die pasiënte vir bestraling Somerset Wes toe geneem. Nou het ons twee onkoloë en kan die volle diens aan pasiënte in die Overberg en verder gelewer word. Die pasiëntehuis voorsien ook verblyf aan persone wie ver woon en elke dag behandeling moet ontvang.

Hy het afgesluit deur die dames van die VLV te bedank vir die insette wat hulle in die gemeenskap lewer.

Geskryf deur: Elnette Du Toit

Photos from Hermanus Oncology's post 20/02/2026

Flip Flop Friday 🩴 CHOC Childhood Cancer Foundation SA

19/02/2026

Join us this coming Friday for our next support group 💛🎗️

Profile pictures 13/02/2026

Join us in support of CHOC Childhood Cancer Foundation SA in wearing your flip flop's next Friday 20 Feb. Stickers available at Tekkie Town!

Want your practice to be the top-listed Clinic in Hermanus?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


Hermanus Medical Village, De Goede Street
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00