Bush Pub Hermanus
07/01/2017
So more aand 17 Desember 2016 om 20h00 is Stille Runaway weer by BUSHPUB, Trek daai skoffel skoene aan dis Desember en ons gaan dans dat die stof staan. GRATIS TOEGANG, Kom ondersteun ons, Kontant kroeg beskikbaar, hoop ons sien julle almal daar!!!!!!
30/10/2016
Halloween 2016 saam Stille Runaway en ons fantasmagoriese kliente wow
30/10/2016
Heel eerste gisteroggend het bush pub die abandoned elderly projek soveel.dankies om te se vir soveel amazing mense wat betrokke was Sandra Rossouw vir die saal wow woorde kani beskryf hoe mooi jy daai plek gemaak het nie stunning verby, Tronel van HSS vir al jou hulp sjoe great mens, Edian Barnard en Theresa le Roux van Stille Runaway julle was weer Rocking stars soos gewoonlik, Dieter van Function hire groot dankie vir jou, my man Arnold Faul jy is my regterhand in als wat ek aanpak dankie my liefde, my vriendinne wat al die pad van Gordensbaai gekom het om te help Zelda, JP, Jene en Vanessa en Chantene vir beter vriende kon ek nie vra dan elkeen wat n poeding bygedra het vreeslik dankie, Mervin en Nico Kempton vir julle bydra wow sonder julle sou ons nie als kon bybring dankie aan Sofca( oom.Vicky en Gale) dat julle mensies kon deel.wees van ons spesiale dag, dankie aan huis lettie Theron wat julle mensies vir my gebring het, my ouers mamma.en dadda vir die opvoeding wat julle my gegee het dankie dat julle sulke goeie ouers is en nooit opgegee op.my met al my foute, dankie aan elkeen wat n bydra gehad het tot een spesiaale wonderlike dag!!
En dis weer amper skoffel tyd mensies, Stille Runaway sal weer hul opwagting maak die 1 ste Oktober 2016 vanaf 20h00 die aand, GRATIS TOEGANG by Bush Pub, Tronel Franken Meintjies sal dan ook weer daai fantasmagoriese plattertjies vir Hermanus staan saam maak teen slegs R15 n platter, kom ondersteun hulle asb, enige navrae kontak my gerus by 0713250585. KOM ONS MAAK DIT DIE GROOTSTE EEN NOG!!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the establishment
Telephone
Website
Address
Paradise Park, Vermont
Hermanus
7200