Restorasiefontein Ministries RFN - Ministries

Restorasiefontein Ministries RFN - Ministries

Share

26/06/2026

Luister dan na wat daar staan: Yahweh wil ons lewe, wat Hy vir ons gegee het, heeltemal vir Homself hê.

23/06/2026

Teksvers
“Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van Yahweh; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Yashua tot goeie werke wat Yahweh voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.” ‭‭EFÉSIËRS‬ ‭2:8-10‬ ‭AFR53‬‬

13/06/2026

Vader word nie beperk deur ons omstandighede nie, Hy word beperk deur ons geloof !
D**k so hieraan.
As jy Yahsua, die Hoofkarakter in jou lewens verhaal maak, sal jou laaste hoofstuk hemels wees.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Hermanus?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Vermont Hermanus Wp
Hermanus
7201

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Friday 09:00 - 12:00
17:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 12:00
17:00 - 20:00