Arends Rus
03/05/2026
Ervaar die wonder van weerlig by Arends Rus vanaf 'n heel ander perspektief! Asem rowend.
22/04/2026
Arends Rus selfsorg Log Cabins is ideal vir privaat familie of vriende byeenkomste soos: verjaarsdae, afskeids, verrassings, herdenkings, ens., waar jy privaatheid kan geniet sonder die kommersiele "crowding". Hier is drie ten volle toegeruste Log Cabins, elk met twee slaapkamers (slaap 4), eie buitelug stort, eie braai, eie parkering vi r twee voertuie. Kom versterk weer daardie familieband of vriendskapskring. Kontak ons nou om telleurstelling te voorkom.
07/01/2026
Kom "Rus" by Arends Rus - "Waar Rus Jou Vind" en geniet die pragtige sonsondergange oor Loskop Dam!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
N11 Loskop Dam
Groblersdal
0470
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 17:00 |
| Sunday | 08:00 - 12:00 |