Marula-MTB Groblersdal

Marula-MTB Groblersdal

Share

03/03/2016

ONS JAG 12-13 MAART

12/02/2016

ONS JAG SATERDAG 13DE MAAR SONDAG OOP

27/01/2016

Hi Almal word nou lid van Marula MTB CLUB spesiale lidfooie van R 600.00 pj of R 60.00 pm Jy ontvang n lidmaatskap kaartjie met jou spesiale nr wat toegang ter alle tye gee behalwe indien daar gejag word volg net facebook wat al die aktiwiteite sal gee. Indien daar n event soos n funrace of derglik is sal die bepaalde event toegangsfooie geld.Die gewone toegangsgeld van R 30.00 per oggend of middag sal geld vir nie-lede.
Betalings kan gedoen word by :
NEDBANK
PIOEN 1117
Rek nr 10695993311
Tak kode 198765

NB Jou Naam Van en MTB bv. Piet Jakobs MTB sal jou plek verseker.

Indien iemand by die Sekuriteit (HEK) wil betaal sal daar n lys wees wat ingevul moet word vra net vir die hekwag asb.Indien enige onsekerheid sakel Johann by 0823372965 of Anette by 0824467816.

Untitled album 26/11/2015

The Lodge at Marula MTB Groblersdal

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Groblersdal?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Marula Game Lodge
Groblersdal
0470