Athalia Eden

Athalia Eden

Share

08/05/2026

Waar memories gemaak word, liefde gevier word en die natuur jou siel laat rus… 🤍🌿

By Athalia Eden skep ons meer as net ’n venue — ons skep ’n ervaring.
Van romantiese troues onder die sterre ✨ tot rustige naweke saam familie en vriende, ons lodge is die perfekte plek om weg te breek van die wêreld se geraas.

🤍 Luukse akkommodasie
🌿 Pragtige bushveld views
🦌 Wild en natuur om jou
✨ Modern rustic venue
🥂 Troues | Funksies | Verjaarsdae | Naweke weg

Kom ervaar die rustigheid van die bos, die warmte van goeie mense en die magie van Athalia Eden. 🌾🤎

📍 Boek nou jou datum vir 2026 & 2027
📩 Stuur vir ons ’n boodskap vir packages en beskikbaarheid.

[email protected]
082 707 9001

Want your business to be the top-listed Event Planning Service in Groblersdal?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


-25. 3615970, 29. 3086555
Groblersdal
0407

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00