Team Offroad
01/11/2024
Goerapan aande is lekker.
22/03/2024
Hilux D4D right rear mudflap. Free to a good home. Come pick up ot it goes to the landfill.
08/12/2023
So het my roofrails se ente vir my maar bra kakkerig gelyk, want die doppies was of gedaan, of weg, soos dit maar gebeur met jarrre se harde werk. En ek wil hulle op die FJ sit, en ek wou dare he hulle moet na iets lyk.
Toe besluit ek, ek het mos die tools, kom ons maak doppies vir die rakke. En hier is dit. Lyk nie te dronk nie, al is dit sommer op Superdraft quality geprint. By die volgende stelletjie draai ek die quality op..
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Green Point