Eden Toutrek
04/06/2026
Baie sterkte aan ons 2 klubs wat gaan deelneem aan die SA Klubkampioenskappe te Bloemfontein
Hartenbos & Oudtshoorn
12/05/2026
🇿🇦 SA GAZELLE SPAN 🇿🇦
Ontmoet die EDEN Atlete wat gekies is vir die SA GAZELLES span wat Suid-Afrika met trots gaan verteenwoordig by die
🌍 Internasionale Klubkompetisie in Beltrum, Nederland:
📅 Kompetisie datums: 15 & 16 Mei
✈️ Vertrek: 11 Mei
Ware toets van krag, spanwerk en vasberadenheid!
🔥 Sterkte aan ons Gazelle atlete
Jul dra die trots van Suid-Afrika/EDEN op die wêreldverhoog 🇿🇦
Lukas Lubbe - Oudtshoorn
Francois Naude - Oudtshoorn
Aiden Vorster - Oudtshoorn
JC du Preez - Oudtshoorn
Marinel Meyer - Oudtshoorn
Amelia Lubbe - Hartenbos
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
George
Opening Hours
| Tuesday | 17:30 - 19:30 |
| Thursday | 17:30 - 19:30 |