Singles4Christ
03/10/2015
"who of you by worrying can add a single hour to his life?" - Matt 6:27. It drains energy, joy and time, to mention a few. First, talk to God about your worries. Second, take time to read His Word! Then you will find great calmness and contentment.
ABBA Vader se liefde vir ons is so groot!!! Jes 30:18 - "En tog wag die Here nog altyd vir n kans om jullr te wys hoe goed Hy vir julle is. Hy is reg om enige oomblik in te gryp omdat Hy julle jammer kry, want die Here is n God wat reg laat geskied. Dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou." - Watter groot genadige God is Hy nie!!! Niks wat ons verkeerd doen, kan ons skei van Sy liefde vir jou en my nie.!
"Laat almal wat dors het, hier na die water toe kom....... Ek wil met julle n vaste ooreenkoms sluit. Ek wil vir julle alles gee wat Ek vir Dawid belowe het. Ek het hom n getuie gemaak vir die nasies....Vra wat die Here van julle wil he, terwyl dit nog moontlik is. Bid tot die Here noudat Hy naby is. Die goddelose moet die verkeerde manier waarop hy lewe, laat staan. Die sondaar moet afsien van sy verkeerde gedagtes. Hy moet na die Here toe terugkom. Die Here sal hom graag terug ontvang. Ons God sal hom alles vergewe" - Ps 55:1-6
"Each time your spirit goes under and faints in the trials which come to you, you lose mastery over the powers of darkness ie you get below them instead of abiding above them In God. Every time you take the earth standpoint, yoi take a place below the powers of darkness. The mastery of them, and the place above them means knowing God's outlook,.God's thought, God's plan, God's ways, by abiding with Christ in God." J O Fraser
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
George
6529