Skimmelkrans Boerdery CC
18/05/2026
Vandag het ons die voorreg gehad om Nestlé se hoof van Tegniese zone AOA, Alain Riesterer, op die plaas te verwelkom.
Dit was ń besonderse geleentheid om meer van ons boerdery, ons passie en die werk agter die skerms te gesels. As herinnering van sy eerste besoek het ons ook saam hom ń boom geplant - ń simboliese gebaar van groei, samewerking en verhouding. 🌳
Dankie vir die besoek en opregte belangstelling in wat ons doen.
Die prag van landbou word gesien in die groei van sy gesonde vee. 🐮🌱
02/04/2026
Geseënde Paasfees! Mag hierdie ń baie seënvolle paastyd wees vir almal. 💛
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Skimmelkrans
George
6530