Eden Squash Federation
12/10/2019
Grootbrak het 'n fantastiese klub kampioenskap dag aangebied. Die 1ste in en hopelik nie die laaste keer nie.
Wat so lekker was is dat 'n span van Graaff-Reinet sowaar kom deel neem het. Was baie lekker om julle hier te hê.
George klub het die toernooi gewen Grootbrak 2 de en Graaff-Reinet het met brons weg gestap. Baie geluk aan Grootbrak met julle reëlings ek is seker almal het dit vreeslik geniet.
15/10/2018
George klub se 50 jaar bestaan die kampioenskap en Wêreld Squash dag was 'n reuse sukses.
21/04/2018
2018 Assore Balwin Gauteng Open
Jean-Pierre Brits and Alexandra Fuller are Champions!
JP Brits beat Martin Svec 3/1
Alexandra Fuller beat Milnay Louw 3/0
Men’s Draw: https://psaworldtour.com/tournaments/view/9158?tab=mens_main
Women’s Draw: https://psaworldtour.com/tournaments/view/9158?tab=womens_main
Congratulations!
Good Luck aan al ons Master spelers wat van Vrydag gaan speel in die Masters IPT in PE.
Geniet dit julle en hou ons naam hoog.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
George
6529