Spelterapie

Spelterapie

Share

26/11/2024

Moenie hierdie spesiale aanbieding mis nie, kontak Mia vandag nog. ☎️

Sy het 8 jaar ervaring as slaap konsultant en doen wonderlike werk. 😴

Share as sy jou al gehelp het! 😉

03/09/2024

More, 4 September 2024, is die aand! 🥳

Ons samel geld in vir Projek 100 - Terapeutiese sessies vir kinders wat dit nie andersins kan bekostig nie.

Lees meer oor Projek 100 hier 👉 https://www.backabuddy.co.za/campaign/lianca-fourie

Hoe kan jy help?

1. Kom luister more na Lynette Beer - Seeds of Inspiration 18:30 by George-Bergsig Gemeente oor Ouers, kinders en Temperamente. Koop nou jou kaartjie hier 👉 https://paystack.com/buy/projek100-fondsinsamelingskaartjies

2. Koop 'n Lootjie (R50) en staan 'n kans om 'n VET BEDERF prys te wen hier 👉 https://paystack.com/buy/projek100-lootjies

3. Skenk 'n donasie sou jy nie 1. of 2. kan doen nie hier 👉 https://paystack.com/buy/projek100-donasies

4. Deel die nuus en deel die post aan almal wat jy ken as jy nie kan 1., 2. of 3. nie 😂

Dit word OPREG WAARDEER!!!!

Want your business to be the top-listed Business in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


#1 Fairview Office Park
George
6538

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00