Kruiskerk
05/07/2026
Baie geluk aan ons verjaarsdae hierdie komende week. Mag julle 'n wonderlike dag hê.
02/07/2026
Ons herinner almal aan ons boekbespreking hierdie komende Sondag, 05 Julie 2026, om 5nm. Sondag sal ons vierde sessie wees. Hoop om julle daar te sien. Indien u op YouTube wil inskakel, kliek gerus op hierdie skakel:
Kruiskerk Boekbespreking - 05 Julie 2026 om 5nm - Sessie 4 Hierdie is ons vierde boekbespreking sessie. In hierdie besprekings...
26/06/2026
Hierdie Sondag besoek Past. Philip de Jager ons by Kruiskerk. Sy tema sal wees: Jesus Herstel Volkome.
Ons nooi jou hartlik uit om hierdie spesiale geleentheid met ons te deel.
Indien u op YouTube na die uitsending wil kyk, kliek gerus op hierdie skakel:
https://youtube.com/live/D2KkTdXhQ2U?feature=share
Deel dit gerus met familie en vriende.
Kruiskerk Gemeente, George - Sondag 28 Junie 2026 @ 09h30 (Erediens begin 09h00) Hierdie Sondag besoek Past. Philip de Jager ons by Kruiskerk. Sy te...
21/06/2026
Baie geluk aan ons verjaarsdae hierdie week. Mag julle 'n wonderlike dag hê.
21/06/2026
Vanoggend kom die son so pragtig op agter die berg. Ons word uitgenooi vir n oggend van eindelose moontlikheid. Sien julle by die kerk...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
George Garden Centre Perseel, R102, Airport Road
George
6529