Multi Metal Projects
11/12/2025
Wel dit was n rowwe week en n half, maar die Manne met Planne het hard gestook om klaar te kry. Ons sien almal uit om vakansie te gaan hou! Laaste fototjies van ons ou workshop. 12 jaar het almal al geweet waar is MMP! Nuwe Begin, Nuwe Gebou!
ONTHOU!
Die ou deure sluit by 103 Fabriek Straat en nuwe deure maak 12 Januarie 2026 oop in 2 Stomp Straat, agter Margot Swiss (by Hugo Konstruksie)
04/12/2025
n Nuwe begin is soos n vakansie!
MMP was al mooi gevestig daar in 103 Fabriekstraat en almal ken waar ons is. Nou is dit tyd om alles uit te sorteer vanaf 2013 tot 2025🥰.
Ons sal nie vergeet waar ons begin het nie! Jaco en sy Pa het in 2007 begin met Janine (sussie) by die ontvangs. Vandag is Jaco die Man met Planne/Die Eienaar. Ek (Sy Vrou, Meisie met Papiere) kan met lof en trots praat van Jaco. Ek noem hom die Man met Planne, want waar iemand nie n uitweg sien nie, kry hy een! Pa Grobbie het geweet waar Jaco se plek is. God het MMP gedra tot vandag toe en ons kan elke oomblik vir Hom dankie sê.
Ongelukkig moes ek, die Meisie met Papiere terug staan 2025 omrede daar n nuwe baas in die huis ingekom het🥰maar skoonma en Janné (jong admin dame) het ingestap en oorgeneem in die kantoor. Ek is tans net met finansies betrokke en Janné is nou vas as Admin aangestel, maar ek sal nog te siene wees. Baie dankie met julle geduld in 2025, Janné was in die diepkant ingegooi, maar syt vinnig leer swem. Sy maak dit haar plig om die Administrasie haar eie te maak.
03/12/2025
Stadig maar seker trek MMP! Dis realiteit!
01/08/2025
Nuwe installasie. Die natuur neem oor...Die Roes is 'n tegniek wat ons opsit.
12/06/2025
Dis amper Vadersdag🥰 Onthou van Ons Pappas!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
George
6529
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 16:30 |
| Tuesday | 07:30 - 16:30 |
| Wednesday | 07:30 - 16:30 |
| Thursday | 07:30 - 16:30 |
| Friday | 07:30 - 13:00 |