Juffrou Karin
Goeie dag almal. Ek is tans op Kraamverlof en sal ongelukkig nie nou nuwe leerders by Juffrou Karin kan akkomodeer nie. Groete Juffrou Karin๐โ๏ธ๐งฎ
06/05/2020
George mammas en pappas!
Op n praktiese wyse leer ons speel speel om Wiskunde konsepte, Taal en Motoriese vaardigehede baas te raak! Sessies kan individueel of in groepsverband plaasvind! Moenie dat Lockdown onnodige akademiese spanning veroorsaak nie, ek is daar om julle te help!
Mooi dag en wees veilig!
Juffrou Karinโ๐โ
Louis leer hoe om met Rand en sent te werk!
30/04/2020
Speel - speel leer ons en maak Wiskunde met pret vir ons sin! Ons wag net vir formele datums dan spring ons weer aan die werk! Bespreek nou jou plekkie in n Graadgroepie, of kom leer individueel! Beperkte plekke beskikbaar!
Juf Karin๐โ๐
Karien leer van Liters en Milliliters!๐ถ๐ฅ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
San Maret 2, De La Fontaine Str
George
6529
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 15:00 |