Know The Game With Me - Francois Williams

Know The Game With Me - Francois Williams

Share

Photos from Know The Game With Me - Francois Williams's post 14/05/2026

NUUSFLITSE !!!
Pacaltsdorp se spoedvraat het mylpaal bereik.

Rosco Syster het op 9 Mei 2026 in die S.A beker teen die Luiperds Rugby op Outeniqua park hier in George sy 50ste wedstryd gespeel. Francois Williams het saam hom gesels na wedstryd en Rosco meen met blyskap die volgende, "Ek is baie opgewonde en ook oor die mylpaal ek d**k is enige local outjie se droom om vir SWD Eagles Rugby te speel en om 50 games te speel is n groot EER."

Syster speel sederd 2022 vir die manne in die wit en groen,genaamd die SWD ARENDE,Hy het ook klub rugby gespeel vir Evergreens en Progress rfk hier in George, ook in die WP se klub rugby strukture vir die Tiere uitgedraf(Tygerberg Rugby).Die groot eer vir hom was om oorsee te kan gespeel het vir Racing 92 in sevens rugby saam groot spelers soos Rosko Specman die voormalige Blitzboks speler.

Die 26 jarige Syster speel kookwater rugby tans vir sy provinsie en bly hard werk.Volgende nou is die eerste divisie The Currie Cup wat in Junie begin.Syster sien ook graag baie daarna uit.

DIS NIE ENIGE EEN WAT SOMER SO 50 Provinsiale wedstryde kan speel nie,Weereens baie geluk Rosco Syster,spoed se baas.

kom ons se vir hom baie geluk, en wens net goedheid en guns op sy loopbaan.
lekka specmagic.
SWD Eagles Rugby
Know The Game With Me - Francois Williams

Photos from Know The Game With Me - Francois Williams's post 30/04/2026

NUUSFLITSE !!!!

Heiliano Beukes Hano Beukes is gekies Vir die SWD Eagles Rugby O/18 Crawenweek Vir 2026.

Hano Soos hy bekend staan het bietjie Geproe aan SWD skole in sy Onder 16 Jaar.Ook was die Jongman gekies vir n span en het oorsee Naam gemaak.Al die pad vanaf Conville,hier In George.Hy is bekend Vir sy goeie rugby en het dit bewys vele keure in die kwagga Trui.

Beukes is n Leerling van Outeniqua Hoërskool Outeniqua (Kwaggas).Hy doen deesdae diens op Vleuel maar Kan Ook Senter en heelagter speel.Hano het n goeie rugby seisoen beleef en ken die doellyn.Spoed Se baas en Baie kragtige aftrappe.sy ma Ashley-Ann Beukes is Baie trots op HOM en wat hy Bereik het,daar lé nog blink toekoms Vir hom voor.

Skryf die Naam Gerus neer in jou dagboek(Nie enige boek Nie)

Baie GELUK en Sterkte vorentoe jongman.jy verdien DIT 100%.

Kom ons wens die Conville kind GELUK.
Know The Game With Me - Francois Williams
🇿🇦🎙️

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


29A Hibernia Street
George
6530