Elvisbrewco
12/06/2026
Is jou naam al in die kaggel?
Jy kom nou met jou strokie in aanmerking vir ’n prys ter waarde van R30,000. Dit sluit ‘n spog Henley Sherwood 8 kaggel met 4m “Stainless Steel” skoorsteenpyp van OnFire Fireplaces in.
Dis so maklik soos:
Koop.
Skryf.
Gooi.
In alle Elvis Brew winkels landwys.
Lekke!
03/06/2026
Winter brand warmer by Elvis Brew.
Saam met ons vriende by On-Fire, gee ons jou die geleentheid om ’n Henley Sherwood 8 kaggel ter waarde van R30 000 wen!
Jou volgende Elvis Brew uitstappie gaan jou inskrywing wees. Koop ENIGIETS by ENIGE Elvis Brew winkel gedurende Junie en Julie. Koffie, knypkoek, hoodie, 'n chappie, alles tel.
Of jou strokie nou klein of groot is, hy tel. Skryf jou naam en selfoonnommer daarop en gooi hom in die kaggel wat in die winkel staan.
Dis al!
Elke slukkie tel. Elke happie tel. Elke lekke stop tel.
Kom koop. Kom skryf. Kom gooi.
Die "On-Fire" Veldtog loop die hele Junie en die hele Julie.
Bepalings en voorwaardes geld.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
R404, Opposite George Airport Runway (Next To Bargain Nursery)
George
6530
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 17:00 |
| Tuesday | 07:30 - 17:00 |
| Wednesday | 07:30 - 17:00 |
| Thursday | 07:30 - 17:00 |
| Friday | 07:30 - 17:00 |
| Saturday | 07:30 - 17:00 |
| Sunday | 08:00 - 17:00 |