Mr B's Kitchen
26/01/2023
Whoop whoop kyk wies trug .
Mr B het vrydag en saterdag weer leke roosterbrood met fillings kom maak gerus n draai sit julle orders deur ,soos julle kan sien op poster is 2 cellphone nomers u kan gerus da u se order deur plaas .
Pick up time
Vrydag - 17:00H
Saterag - 15:00H
Geseënde naweek almal wees veilag en kom eet leke saam Mr B .
Pick up Adress
2 Harmonie Crescent
Europe / Joerop
Pacaltsdorp
Parks Woning .
01/09/2022
Vars weskus snoek opad George toe
08/07/2022
Middag daar rugby liefhebers MR B sal more op Kings Park wees kom en geniet n leke roosterbrood saam ons en kyk leke rugby more geseende naweek sien julle more hoop!! hoop!!
23/06/2022
Leke vars weskus snoek beskikbaar vir 24 en 25 Junie dis maar Baie beperk so stuur u order deur en dit net vir die 2 Dea beskikbaar wees.
16/06/2022
Goeie middag almal ons launch ons nuwe ordering app/link om seker te maak dat elke order in is saam met die optel tyd , en dan heelonder sal julle ook sien daar is n comments box vir enage( special requests).
Try die link dit is baie user friendly en dan is ons ook nogsteeds beskikbaar op whatsapp.
Ben 083 669 3639
Buran 073 474 9644
Royston 078 449 2450
https://forms.gle/rgH76dabGw553h4B9
Click here to claim your Sponsored Listing.
Website
Address
George
Opening Hours
| Friday | 15:00 - 20:00 |
| Saturday | 00:00 - 20:00 |