ACVV George
16/06/2026
πΏπ¦ Youth Day 2026 πΏπ¦
Today we celebrate the dreams, courage, and potential of every young person.
At Vinknes Preschool, we believe that every child has the ability to make a difference in the world.
May our children always have the opportunity to learn, grow, and develop their unique talents.
Happy Youth Day to all our little ones, parents, and staff! β€οΈ
15/06/2026
Ons tema vir 365 dae van kinderbeskerming was gemik op kinderregte. Wynand en Soekie het die kleuters van Building blocks en Vinknes kleuterskool vermaak met n poppekas oor hul reg op veiligheid. Die kleuters het dit vreeslik geniet.
Die "Eagles" klas van Vinknes het Wynand en Soekie bedank met n gepaste liedjie.
Die kleuters van Building blocks se kleurryke plakkaarte was kreatief en inspirerend.
Hierdie opvoedkundige program was vol pret.
Wynand en Soekie sien uit om gou weer te gaan kuier.
πΆββοΈπ Kinderbeskermingsweek 2026 het op 'n hoogtepunt geΓ«indig!
Ons het die week afgesluit met 'n stap deur die strate van George om bewustheid te skep vir die beskerming, veiligheid en welstand van elke kind.
'n Groot dankie aan elke persoon, organisasie, skool en gemeenskapslid wat saamgestap, ondersteun en hul stem laat hoor het. Julle betrokkenheid maak 'n verskil.
Kinderbeskerming is nie net iets waarvoor ons een week per jaar staan nie β dit is iets wat ons elke dag leef.
ππ§π¦
ACVV Head Office: Child Protection / Kinderbeskerming
π Kinderbeskermingsweek deur die oΓ« van kinders π
Wat beteken Kinderbeskermingsweek vir jou?
Ons het die leerders van Laerskool George-Suid gevra om vir ons te vertel wat Kinderbeskermingsweek beteken.
Dankie aan die leerders van Laerskool George-Suid wat hul gedagtes en harte met ons gedeel het. Julle stemme maak βn verskil.
π§π§ Kom ons werk saam om βn wΓͺreld te skep waar elke kind kan groei, droom en floreer sonder vrees.
π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Cnr Cradock And Marberius Sttreet
George
6529
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 16:00 |
| Tuesday | 07:30 - 16:00 |
| Wednesday | 07:30 - 16:00 |
| Thursday | 07:30 - 16:00 |
| Friday | 07:30 - 16:00 |