Skyco Projects Pty Ltd
Goeie werk aan Pieter Combrinck en span!
Skyco Projects is deur Ruwacon as subkontrakteur aangestel vir die uitvoering van die stormwaterpype, gabions en riprap-werke.
Skyco was ook deur Phambili Civils aangestel as subkontrakteur vir die onlangse plaveiselwerk.
Baie dankie aan al die kontrakteurs, asook George Municipality vir die geleentheid.
08/05/2026
Ons voormanne is die dryfkrag agter elke suksesvolle projek — met harde werk, leierskap en toewyding elke dag.
Dankie vir julle inset, professionaliteit en die standaard wat julle handhaaf.
Julle maak die Skyco naam trots. 💪🏼
Pieter Combrinck Tiaan Louw
Dankie vir julle goeie diens en ons mooi uniforms Safetymate George!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
George
6530