Creative HandyWorks
09/06/2026
Kontak Eben De Beer 0625013859 vir alle take binne of buite jou eiendom. Mokopane area.
18/05/2026
Iets in jou huis wat jy al lank uitstel?
Ons help vinnig met: π§ Herstelwerk en welding
πΏ Badkamers, plumbing, geysers, riool
πͺ Deure & slotte
Vinnig. Netjies. Betroubaar.
π Kontak vandag nog. Eben De Beer 0625013859
Mokopane area.
24/04/2026
π«£ Het jou handyman βverdwynβ saam met jou deposito of kry na maande nie klaar nie?
Of lyk jou projek nou erger as voor hy begin hetπ«£π€¦?
π Geen stres nieβ¦ Creative Handyworks red die dag!
π§ Ons maak REG wat ander opgemors het
π§ Ons los nie werk halfpad nie
π§ Ons antwoord ons fone!
π Eben De Beer 0625013859. Mokopane en omliggende area's
π Creative Handyworks β Ons maak dinge weer mooi!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Schoeman Street 80
Ga-Mokopane
0600