Collab
23/09/2017
Corlea Botha - bekend vir haar ongelooflike sing talent en mooi stem, en is verseker een van Suid Afrika se TOP kunstenaars. Onder andere is sy bekend vir haar liedjies “Swart Koffie”, “Grassade”, “Laaste Lied”… en nog vele meer.
Op 27 Oktober die jaar sing sy saam met die uiters gewilde kunstenaar “Leah”. Bespreek julle kaartjie nou, en maak seker julle mis nie hierdie spog geleentheid nie. www.collab.onlinerockit.com
23/09/2017
Laré Birk – “sakevrou”, “film-ster” en “regisseur”. Sy het haar debuut gemaak in 2015 as regisseur, en die toekenning vir die Beste Bestaande Kortfilm by die kykNET Silwerskermfees gewen. Die talentvolle en passievolle Laré sal op 27 Oktober ‘n spesiale verskyning maak by die eerste van vele samewerkings konserte wat “Collab Events” op die verhoog sal bring.
“CorleaLEAH Collaboration Show - 27 October 2017.” is ‘n vertoning wat jy nie misloop nie. BESPREEK NOU: www.collab.onlinerockit.com
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Four Ways
2196
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |