Battlefields Caravan Park
18/07/2026
๐ฆรณ ๐น๐๐ธ โ๐ป ๐ป๐ฎ๐๐ฒ๐ฒ๐ธ๐๐ฒ๐ด๐ฏ๐ฟ๐ฒ๐ฒ๐ธ ๐ผ๐ฝ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฝ๐น๐ฎ๐ฎ๐
๐ฃ โn Visstok langs die dam
โ๏ธOggendkoffie in die vars plaaslug
๐ฆRit in die wildskamp
๐Stap in die berg
๐ฅKuier om die braaivleisvuur
Verblyf: kamp, houthuisie, gastehuis
๐ฒ 072 099 9334 | 082 874 7626
๐ง [email protected]
๐ Naby Dundee, KwaZulu-Natal
Kontak ons vandag!
17/07/2026
Verken die Battlefields-roete van KwaZulu-Natal en beleef 82 historiese slagvelde, insluitend die Bloedrivier-erfenisterrein, Veglaar, Saailaer en Bloukrans.
Ontdek Suid-Afrika se ryk geskiedenis en bly gerieflik by Battlefields Karavaanpark, minder as 30 km van Bloedrivier, terwyl jy hierdie unieke roete verken.
Verblyf opsies: kamp, houthuisie, gastehuis.
๐ Geleรซ naby Dundee, KwaZulu-Natal
๐ฒ Bespreek vandag: 072 099 9334 | 082 874 7626
๐ง [email protected]
Inligting en foto's: https://www.battlefieldsroute.co.za/
16/07/2026
Paradys vir voรซlkykers op die plaas
By Battlefields Karavaanpark kan jy van die plaas se spesiale inwoners sien.Het jy geweet die omgewing spog met meer as 200 voรซlspesies?
Kombineer jou voรซlkyk-ervaring met:
๐ Kampering of verblyf in ons gastehuis
๐ฃ Visvang in die dam
๐ถโโ๏ธ Stap of fietsry in die natuur
๐ฆRit in die wildskamp
Kontak ons: 072 099 9334 | 082 874 7626
*Foto's slegs ter illustrasiedoeleindes
**Geleรซ naby Dundee, KwaZulu-Natal
15/07/2026
๐ช๐ฎ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ฎ๐ป๐ฑ ๐ช๐ถ๐ป๐๐ฒ๐ฟ-๐ฟ๐ฒ๐๐ฒ๐ฝ๐๐ฒ
Winterkamp beteken knetterende vure, helder sterrehemels en heerlike kos wat jou van binne warm maak. Vandag maak ons: Ontbyt pannekoek ๐ฅ๐ณ
Bestandele:
1 pak sampioene
1 pak kaasworsies
1 pak repiespek
2 tamaties
1 hardgekookte eier per porsie
1 pannekoek per porsie
Metode:
1. โn โMixed grillโ. Sny die sampioene in skyfies en braai dit in โn pan totdat dit mooi goudbruin is. Braai nou sommer in dieselfde pan vir elke porsie twee repe spek en โn kaasworsie totdat die spek lekker bros en die worsie deurgaar is.
2. Tap die olie af. Skep dit alles op kombuispapier uit om te dreineer.
3. Laat die hardgekookte eiers โn bietjie afkoel, dop dit af en sny elke eier oor sy lengte in middeldeur.
4. Paslaken vir โn beker. plaas โn pannekoek binne-in โn blikbeker sodat die rande โn bietjie na buite oorhang.
5. Laai hom vol. Sny die kaasworsie en spekrepies middeldeur, die tamatie in wiggies en pak dan al die ontbytkos binne-in die pannekoek. Sprinkel โn bietjie sout oor en sit dit voor voordat dit afkoel.
Resep en foto verky: Kreatiewe Kos Idees https://share.google/pFayxDx6r1rVtNXoO
14/07/2026
๐ฉ๐ถ๐ฒ๐ฟ ๐๐ถ๐ป๐ป๐ถ๐ด๐ฒ ๐ณ๐ฒ๐ถ๐๐ฒ! ๐๐ฒ๐ ๐ท๐ ๐ด๐ฒ๐๐ฒ๐ฒ๐?
๐ฟKoedoes is herbivore en eet hoofsaaklik die blare van bome en struike
๐ฆKameelperde is bekend vir hul lang nekke en is die langste landdiere ter wรชreld
๐ฆElande is een van die grootste wildsbokspesies ter wรชreld
โฉ๏ธโn Rooihartbees kan tot 55 km/h hardloop.
By Battlefields Karavaanpark kan jy โn wildsrit geniet waar jy rooihartbeeste, sebras en ander wild kan sien.
Kom kamp vir โn naweek en ervaar dit self.
๐ Naby Dundee, KwaZulu-Natal
๐ฒ 072 099 9334 | 082 874 7626
๐ง [email protected]
13/07/2026
Ontdek die eenvoud van die plaaslewe waar rus, gemak en die natuur hand aan hand stap.
Kamp onder die sterre, onstpan in ons knus houthuisie of geniet ons splinternuwe gastekamers.
Kontak ons hier vir tarriewe, navrae en besprekings:
๐ฒ 072 099 9334 | 082 874 7626
๐ง [email protected]
๐Geleรซ naby Dundee, KwaZulu-Natal.
12/07/2026
Wens vir jou 'n geseรซnde, gesellige en vredevolle Sondag toe.๐
07/07/2026
๐ช๐ฎ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ฎ๐ป๐ฑ ๐ช๐ถ๐ป๐๐ฒ๐ฟ-๐ฟ๐ฒ๐๐ฒ๐ฝ๐๐ฒ
Winterkamp beteken knetterende vure, helder sterrehemels en heerlike kos wat jou van binne warm maak. Vandag maak ons: Stokbrood๐ฅ๐ฅ
1. Sif saam: 2 kop. koekmeelblom
2 teel. bakpoeier
2 teel. suiker
2 ml sout
2. Vryf 2 eetl. margarien in bg. mengsel.
3. Voeg: 1 geklitste eier
75 ml melk
5 eetl. water by bg. en meng tot โn stywe deeg.
4. Rol deeg uit: 20 mm x 350 mm
5. Rol om stok en verseรซl punte met water.
6. Maak gaar oor vuur.
Resep verkry: https://share.google/43C5qjxV8aweb92US
06/07/2026
Ontdek hierdie winter die eenvoud van die plaaslewe waar rus, gemak en die natuur hand aan hand stap.
Kamp onder die sterre, onstpan in ons knus houthuisie of geniet ons splinternuwe gastekamers.
Kontak ons hier vir tarriewe, navrae en besprekings:
๐ฒ 072 099 9334 | 082 874 7626
๐ง [email protected]
๐Geleรซ naby Dundee, KwaZulu-Natal.
05/07/2026
God het hierdie mooi dag aan jou geskenk om te rus en Sy heerlike teenwoordigheid
te geniet.
Geseรซnde Sondag ๐ธ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Battlefields Caravan Park
Dundee
3000