Panda Beertjie
23/05/2026
✨ DIE PERFEKTE VADERSDAG GESKENK ✨
Persoonlike sweaters vir die spesiale pappa, oupa of enige ander geliefde 🤎
✔ Engels én Afrikaans beskikbaar
✔ “Pappa”, “Oupa”, “Dad”, “Grandpa” of enige naam/woord van jou keuse
✔ Personaliseer met name op die mou
🎨 Kleure beskikbaar:
• Navy
• Olive
• Swart
• Grys
• Charcoal
• Maroen
💰 Sweater: R270
✨ 1 Naam op mou: R40
✨ 2 of meer name: R25 per naam
Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal 🫶
WhatsApp 084 309 6837
10/05/2026
🌸 Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mammas 🌸
Agter elke wonderkind staan ‘n wonderlike mamma 🐼✨
Mag julle dag gevul wees met liefde en mooi oomblikke 🌷
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
Despatch
Opening Hours
| Monday | 17:00 - 18:00 |
| Tuesday | 17:00 - 18:00 |
| Wednesday | 17:00 - 18:00 |
| Thursday | 17:00 - 18:00 |
| Friday | 17:00 - 18:00 |
| Sunday | 17:00 - 18:00 |