Ouma Liefde
13/05/2026
10 jaar gelede! Ou ou fotos ๐
Ons het in 2016 met Ouma Liefde begin, toe was dit alle hout produkte en pophuise! Ons het oor die jare na net pophuise en pophuis meubels afgeskaal. Dit is n lang reis, en n ongelooflike voorreg om die te sien en te weet, Wow die Here het ons geseen! Altyd dankbaar๐
30/04/2026
Baba! Ons het so baie baba items, geskik vir klein babatjies tot en met 9cm lank.
Ouma Liefde maak binnekort weer ons houtmeubels vol uit, en daar sal gereeld spesiale aanbiedings wees, al die 3D items is steeds beskikbaar op bestelling.
WhatsApp 0828219180 ๐ท๐
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Despatch
6220